Juan Gabriel Pareja (gebore 24 Desember 1978) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Mist (2007) en Machete (2010), en in die televisiereekse The Walking Dead (2010) en Goliath (2016).
Filmografie Rolprente 2007: The Mist 2010: Machete
Televisiereekse 2010: The Walking Dead 2016: Goliath
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu