Anthony Ray Parker (gebore 13 Mei 1958) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Frighteners (1996), The Matrix (1999), The Marine (2006), en Dead Air (2009).

Filmografie Rolprente 1996: The Frighteners 1999: The Matrix 2006: The Marine 2009: Dead Air 2018: Lone Star Deception Low Grounds: The Portal Ara The Web of Eve: First Look

Televisiereekse 1998: Garage Sale 1998: Guess Who's Coming to Dinner? 2001: Second Honeymoon 2010: The Resolve

Video's 2006: Declassified: The Making of 'The Marine'

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu