Fred Parker jr. (* 1980) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente I Saw the Light (2015) en Dirt Road to Lafayette (2018).
Filmografie Rolprente 2015: I Saw the Light 2016: Somebody's Darling 2018: Dirt Road to Lafayette
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu