Timothy Britten Parker (gebore 8 Februarie 1962) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Quiz Show (1994) en in die televisiereekse Law & Order (1990), Forever (2014), en Limitless (2015).
Filmografie Rolprente 1994: Quiz Show
Televisiereekse 1990: Law & Order 2014: Forever 2015: Limitless
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu