Jim Parrack (gebore 8 Februarie 1981) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Battle Los Angeles (2011), Fury (2014), en Suicide Squad (2016), en in die televisiereeks True Blood (2008).
Filmografie Rolprente 2011: Battle Los Angeles 2011: Sal 2011: Post 2013: As I Lay Dying 2013: Child of God 2013: Daisy's 2014: Fury 2015: The Adderall Diaries 2016: Suicide Squad 2016: Priceless 2017: The Labyrinth 2017: God Send 2017: Tatterdemalion 2018: Last Supper 2018: Untitled Farm Rescue Movie 2018: Lost Child
Televisiereekse 2008: True Blood 2010: True Blood: Jessica's Blog 2011: The Vanya Show
Video's 2017: 8th WMIFF Awards
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu