David Pasquesi is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Groundhog Day (1993) en Angels & Demons (2009), en in die televisiereekse Veep (2012) en Lodge 49 (2018).

Filmografie Rolprente 1993: Groundhog Day 1998: Temporary Girl 2003: Nobody Knows Anything! 2009: Angels & Demons 2009: Trust Us, This Is All Made Up 2010: Something Better Somewhere Else Anita Stalking Emo

Televisiereekse 1992: Jazz Freddy 1996: Common Law 2008: Factory 2012: Veep 2015: Cowl Girl 2016: The Jamz 2017: Special Skills 2017: At Home with Amy Sedaris 2018: Lodge 49

Televisierolprente 1990: Men Will Be Boys 2003: Hi Guys

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu