Don Michael Paul (gebore 17 April 1963) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Harley Davidson and the Marlboro Man (1991) en Death Race 4: Beyond Anarchy.
Filmografie Rolprente 1984: Lovelines 1987: Winners Take All 1987: Rolling Vengeance 1988: Alien from L.A. 1991: Harley Davidson and the Marlboro Man 1991: Rich Girl 1993: Robot Wars 2002: Half Past Dead 2006: The Garden 2007: Who's Your Caddy? 2016: Kindergarten Cop 2 2016: Beyond Valkyrie: Dawn of the 4th Reich 2018: The Scorpion King: Book of Souls Death Race 4: Beyond Anarchy
Televisiereekse 1992: The Hat Squad
Televisierolprente 1999: The Disciples 2012: Lake Placid: The Final Chapter 2013: Jet Stream 2013: Taken: The Search for Sophie Parker
Video's 2007: Half Past Dead 2 2013: Company of Heroes 2014: Jarhead 2: Field of Fire 2014: Sniper: Legacy 2015: Tremors 5: Bloodlines 2016: Sniper: Ghost Shooter 2016: Kindergarten Cop 2: Undercover 2018: Tremors: A Cold Day in Hell
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu