Logan Alexander Paul (gebore 1 April 1995) is 'n Amerikaanse sosiale media persoonlikheid, akteur en professionele stoeier. Hy is tans onder kontrak by die WWE, waar hy op 'n deeltydse basis optree. Hy het meer as 23 miljoen intekenare op sy YouTube-kanaal en het in 2017, 2018 en 2021 op die Forbes-lys gerangskik vir die hoogste betaalde YouTube-skeppers.Paul het ook sedert November 2018 die Impaulsive-podcast bestuur, wat meer as 4 miljoen YouTube-intekenare het.

As akteur is hy bekend vir sy rolle in die rolprente The Thinning (2016), The Space Between Us (2017), en Valley Girl (2018), en in die televisiereeks Law & Order: Special Victims Unit (1999).

Filmografie Rolprente 2016: The Thinning 2017: The Space Between Us 2017: Can't Take It Back 2017: Where's the Money 2018: Valley Girl 2018: Airplane Mode 2018: The Thinning: New World Order

Televisiereekse 1999: Law & Order: Special Victims Unit 2014: Astronauts@ 2016: Foursome 2016: Logan Paul Vs

Televisierolprente 2018: KSI vs. Logan Paul Live at the Manchester Arena

Video's 2015: Lyin' Ryan 2016: The Thinning: Justine Magazine Exclusive 2017: Logan Paul Feat. Why Don't We: Help Me Help You 2017: Why Don't We: These Girls 2018: Logan Paul YouTube Scandal 2018: Logan Paul Vs. the World! Ray Gun Recap 2018: Logan Paul: The Number Song

Eksterne skakels

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:YouTube