James Paxton (gebore 23 Februarie 1994) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente An American in Texas (2017) en Boogeyman Pop (2018), en in die televisiereeks Eyewitness (2016).
Filmografie Rolprente 2005: The Greatest Game Ever Played 2017: An American in Texas 2018: Boogeyman Pop 2018: First Person: a film about love 2018: Moose 2018: Bit Heirlooms
Televisiereekse 2016: Eyewitness
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu