Ethan Peck (gebore 2 Maart 1986) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Sorcerer's Apprentice (2010), In Time (2011), en Nothing Left to Fear (2013), en in die televisiereeks 10 Things I Hate About You (2009).

Filmografie Rolprente 2008: Tennessee 2008: Adopt a Sailor 2010: The Sorcerer's Apprentice 2011: In Time 2013: Nothing Left to Fear 2016: The Curse of Sleeping Beauty 2018: Broken Land Intensive Care

Televisiereekse 2009: 10 Things I Hate About You

Televisierolprente For Love

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu