Carlos Pena jr. is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Spare Parts (2015) en in die televisiereekse Big Time Rush (2009) en The Loud House (2016).

Filmografie Rolprente 2015: Spare Parts 2015: Pixies 2016: Elephant Kingdom 2018: Love at Sea 2019: Picture Perfect The Loud House

Televisiereekse 2009: Big Time Rush 2013: Fuse Follows 2014: Courtside 2014: Webheads 2016: The Loud House 2016: Lex & Los 2016: Lex: Pregnancy Vlog 2017: Mommy Vlog 2017: 5 Minute Wow 2018: Life Sentence

Televisierolprente 2010: 7 Secrets: Big Time Rush 2011: Big Time Rush: Music Sounds Better with U 2012: Big Time Movie 2012: Big Time Tour 2017: Enchanted Christmas 2018: Focus on Love

Video's 2018: Love at Sea: On Location

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu