Joe Pera is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Pancake Breakfast Critic (2014) en Joe Pera Talks with You (2018).
Filmografie Televisiereekse 2011: Girls Are Roommates 2013: Showtime with Anthony Apruzzese 2014: The Pancake Breakfast Critic 2014: New Timers 2018: Joe Pera Talks with You
Televisierolprente 2016: Joe Pera Helps You Find the Perfect Christmas Tree
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1980's Kategorie:Geboortes in 1988