Marco Perella (gebore 18 Mei 1949) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Life of David Gale (2003), Friday Night Lights (2004), A Scanner Darkly (2006), en Boyhood (2014).

Filmografie Rolprente 1996: Deep in the Heart 2003: The Life of David Gale 2004: Friday Night Lights 2006: A Scanner Darkly 2014: Boyhood 2019: Agenda 11 2019: A Room Full of Nothing

Video's 1992: Hank's Journey

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu