Manny Pérez (gebore 5 Mei 1969) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bella (2006), Pride and Glory (2008), en La soga (2009), en in die televisiereeks Homeland (2011).

Filmografie Rolprente 1997: Sleeping Together 1998: Chick Flick 2000: Russo 2002: Washington Heights 2006: Bella 2006: El cantante 2008: Pride and Glory 2009: La soga 2009: A Kiss of Chaos 2010: Forged 2012: The King of Najayo 2013: Greencard Warriors 2013: Ponchao 2016: Truth or Dare 2017: Colao 2018: Veneno 2018: Colao: la precuela 2019: La isla rota La Máquina Maite Unholy Communion Los Morenos Veneno, Segunda Caída: el Pueblo Quiere Lucha La Soga 2

Televisiereekse 2001: 100 Centre Street 2011: Homeland 2018: Big Dogs

Televisierolprente 2002: Jo

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu