Will Peltz (gebore 30 Mei 1986) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente In Time (2011), Abduction (2011), The Collection (2012), en Unfriended (2014).
Filmografie Rolprente 2011: In Time 2011: Abduction 2012: The Collection 2013: Sugar 2014: Unfriended 2018: Time Freak
Televisiereekse 2016: The Deleted
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu