Steven Pasquale (gebore 18 November 1976) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Aliens vs. Predator: Requiem (2007) en in die televisiereekse Six Feet Under (2001) en Rescue Me (2004).
Filmografie Rolprente 2004: The Last Run 2005: Aurora Borealis 2007: Aliens vs. Predator: Requiem 2019: American Son
Televisiereekse 2001: Six Feet Under 2004: Rescue Me 2008: Rescue Me Minisodes 2013: Do No Harm 2017: Doubt
Televisierolprente 2013: Over/Under
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu