Jay Park is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mr. Idol (2011) en Hype Nation 3D (2014), en in die televisiereeks Running Man (2010).

Filmografie Rolprente 2011: Mr. Idol 2014: Hype Nation 3D

Televisiereekse 2010: Running Man 2012: KevJumba Takes All 2015: Asia's Got Talent

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse komponiste Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu