Evan Parke is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Replacements (2000), Planet of the Apes (2001), King Kong (2005), en Captain America: The Winter Soldier (2014).

Filmografie Rolprente 2000: The Replacements 2001: Planet of the Apes 2002: Brother's Keeper 2005: King Kong 2014: Captain America: The Winter Soldier Jaded Confessions Hustlin Backwardz

Televisiereekse 2003: Dragnet 2011: 9ine 2018: Deception

Video's 2006: The Eighth Blunder of the World

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu