Jansen Panettiere (25 September 1994-19 Februarie 2023) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in The Secrets of Jonathan Sperry, The Perfect Game, Ice Age: The Meltdown, The Martial Arts Kid en How High 2. Sy ouer suster was aktrise Hayden Panettiere. Hy het op 'n vroeë ouderdom aan 'n hartkwaal gesterf.
Filmografie Rolprente 2008: The Secrets of Jonathan Sperry 2009: The Perfect Game 2015: The Martial Arts Kid Justice Angel Horse
Televisiereekse 2005: The X's 2012: Major Crimes
Televisierolprente 2007: The Last Day of Summer
Video's 2005: Holly Hobbie and Friends: Surprise Party 2006: Holly Hobbie and Friends: Christmas Wishes 2007: Holly Hobbie and Friends: Secret Adventures 2007: Holly Hobbie and Friends: Best Friends Forever 2010: Behind the Secrets of Jonathan Sperry
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Sterftes in 2023 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu