Erik Palladino (gebore 10 Mei 1968) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent U-571 (2000) en in die televisiereekse ER (1994), Suits (2011), en 666 Park Avenue (2012).
Filmografie Rolprente 1996: Hollywood Boulevard 1998: The Week That Girl Died 1999: Road Kill 1999: This Space Between Us 2000: U-571 2001: Finder's Fee 2003: Justice 2004: Dead & Breakfast 2005: L.A. Dicks 2008: Hotel California 2016: Happy Birthday
Televisiereekse 1989: Short Attention Span Theater 1994: ER 1996: Love and Marriage 1998: DiResta 2005: Over There 2011: Suits 2012: 666 Park Avenue 2018: Good Eggs
Televisierolprente 2007: Suspect 2007: Crash and Burn 2009: Stuck 2010: Deadly Honeymoon 2015: Agatha 2018: Volunteers, a Rwandan Comedy
Video's 2007: Return to House on Haunted Hill
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu