Josh Pais (gebore 21 Junie 1964) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Teenage Mutant Ninja Turtles (1990) en Touchy Feely (2013), en in die televisiereekse Law & Order: Special Victims Unit (1999) en Ray Donovan (2013).
Filmografie Rolprente 1990: Teenage Mutant Ninja Turtles 1998: Karma Local 2002: 7th Street 2007: Teeth 2008: Lifelines 2013: Touchy Feely Two Against Nature
Televisiereekse 1999: Law & Order: Special Victims Unit 2009: Michael & Michael Have Issues 2013: Ray Donovan 2015: Sex & Drugs & Rock & Roll Paint Mrs. Fletcher
Televisierolprente 1989: Teething with Anger 2014: Duty 2018: I Was A Teenage Pillow Queen
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu