Johnny Pacar (gebore 6 Junie 1981) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Remaining (2014) en in die televisiereekse Ghost Whisperer (2005) en Make It or Break It (2009).
Filmografie Rolprente 2004: Purgatory House 2009: Love Hurts 2014: The Remaining
Televisiereekse 2005: Ghost Whisperer 2005: Flight 29 Down 2009: Make It or Break It
Televisierolprente 2005: Now You See It... 2011: Zombie Apocalypse
Video's 2005: The Making of 'Purgatory House'
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Amerikaanse sangers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu