Leland Orser is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Se7en (1995), Alien: Resurrection (1997), Saving Private Ryan (1998), en Daredevil (2003).
Filmografie Rolprente 1993: Cover Story 1995: Se7en 1997: Alien: Resurrection 1998: Saving Private Ryan 1999: The Bone Collector 2000: Rebel Yell 2002: Brother's Keeper 2003: Daredevil 2008: Taken 2010: Morning 2012: Taken 2 2014: Faults
Televisiereekse 2012: Kendra 2016: Berlin Station
Televisierolprente 1996: To Love, Honor and Deceive 2001: Ice
Video's 2015: A 'Taken' Legacy
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1960