John Ortiz (gebore 21 November 1969) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Miami Vice (2006), American Gangster (2007), Aliens vs. Predator: Requiem (2007), en Silver Linings Playbook (2012).
Filmografie Rolprente 2006: Miami Vice 2006: El cantante 2007: American Gangster 2007: Aliens vs. Predator: Requiem 2010: Jack Goes Boating 2012: Silver Linings Playbook 2016: A Woman, a Part 2018: The Cloverfield Paradox 2018: Replicas 2018: Peppermint Vieques Ms. White Light
Televisiereekse 1996: Lush Life 2001: The Job 2004: Clubhouse 2011: Luck 2014: Rake 2015: Togetherness
Televisierolprente 1995: Shadow-Ops
Video's 2008: AVP-R: Preparing for War - Development and Production 2009: Fast & Furious: Getting the Gang Back Together 2017: A Dog's Purpose: Lights, Camera, Woof
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1969