Alexx O'Nell is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Madrasapattinam (2010) en Main Aur Charles (2015), en in die televisiereekse Bose: Dead/Alive (2017) en Inside Edge (2017).
Filmografie Rolprente 2010: Madrasapattinam 2014: Gangster 2015: Main Aur Charles
Televisiereekse 2010: Dhoondh Legi Manzil Humein 2017: Bose: Dead/Alive 2017: Inside Edge 2017: Battle of saragarhi 2018: 21 Sarfarosh Saragarhi 1897
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu