Timothy Omundson (gebore 29 Julie 1969) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Deadwood (2004), Supernatural (2005), Psych (2006), en Galavant (2015).

Filmografie Rolprente 2011: 25 Hill 2017: Woody Woodpecker 2017: Carter & June 2017: Wild Honey

Televisiereekse 1995: Medicine Ball 1996: Mr. & Mrs. Smith 1999: Judging Amy 2004: Deadwood 2005: Supernatural 2006: Psych 2015: Galavant 2017: Castlevania

Televisierolprente 2014: The Galavant Showcase 2017: Household Name 2017: Psych: The Movie

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu