Afemo Omilami (gebore 13 Desember 1950) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Firm (1993), Forrest Gump (1994), Bringing Out the Dead (1999), en The Hunger Games: Catching Fire (2013).
Filmografie Rolprente 1993: The Firm 1994: Forrest Gump 1999: Bringing Out the Dead 2013: The Hunger Games: Catching Fire
Televisiereekse 2016: Saints & Sinners
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu