Daniel O'Brien (gebore 6 Januarie 1986) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Our RoboCop Remake (2014) en in die televisiereekse After Hours (2010) en The Stumbling Dead (2015).
Filmografie Rolprente 2014: Our RoboCop Remake
Televisiereekse 2009: Agents of Cracked 2010: After Hours 2014: Starship Icarus 2015: The Stumbling Dead 2016: Cracked Studios: Internet Content
Televisierolprente 2016: What If Donald Trump Is Just an Elaborate Prank?
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu