Bill Macy (18 Mei 1922 - 17 Oktober 2019) was 'n Amerikaanse akteur van Joodse afkoms. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Late Show (1977), The Jerk (1979), en Analyze This (1999), en in die televisiereeks Maude (1972).
Filmografie Rolprente 1977: The Late Show 1979: The Jerk 1985: Bad Medicine 1999: Analyze This
Televisiereekse 1972: Maude 1979: Hanging In 1986: One Big Family 1987: Nothing in Common 1995: Can't Hurry Love
Televisierolprente 1979: Diary of a Young Comic 1980: The Scarlett O'Hara War 1990: Anna 2005: Early Bird
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse Jode Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu