Christian Madsen (gebore 8 Februarie 1990) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Refuge from the Storm (2012), Divergent (2014), en Prism (2015).
Filmografie Rolprente 2012: Refuge from the Storm 2014: Divergent 2015: Prism 2015: King Jack Amaranth Drifters
Video's 2008: Eyes Front
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu