John Magaro (gebore 16 Februarie 1983) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Not Fade Away (2012), Liberal Arts (2012), Carol (2015), en The Big Short (2015).

Filmografie Rolprente 2010: My Soul to Take 2011: Down the Shore 2012: Not Fade Away 2012: Liberal Arts 2013: Deep Powder 2015: Carol 2015: The Big Short 2015: Don't Worry Baby 2017: War Machine 2018: Overlord

Televisiereekse 2016: Crisis in Six Scenes

Video's 2013: The Basement Tapes 2016: The Big Short: Unlikely Heroes - The Characters of the Big Short

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu