Jarrett Maier is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Things We've Seen (2017) en Bleed American, en in die televisiereeks American Playboy: The Hugh Hefner Story (2017).

Filmografie Rolprente 2017: The Things We've Seen Bleed American Tigerland Traveler Amargo

Televisiereekse 2017: American Playboy: The Hugh Hefner Story

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu