Ryan Malaty (gebore 6 September 1989) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent #REALITYHIGH (2017) en in die televisiereeks My Dead Ex (2018).

Filmografie Rolprente 2017: #REALITYHIGH

Televisiereekse 2013: Teen Wolf After Show 2014: Dr. Mona Vand: The Modern Pharmacist 2018: My Dead Ex

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu