Ryan Malgarini is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Freaky Friday (2003) en The Young Kieslowski (2014), en in die televisiereeks Gary Unmarried (2008).

Filmografie Rolprente 2003: Freaky Friday 2014: The Young Kieslowski 2014: Oliver, Stoned.

Televisiereekse 2008: Gary Unmarried

Televisierolprente 2005: Go Figure 2008: Happy Campers

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu