Peter Maloney (gebore 24 November 1944) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Thing (1982), Private Parts (1997), Summer of Sam (1999), en Requiem for a Dream (2000).
Filmografie Rolprente 1982: The Thing 1997: Private Parts 1999: Summer of Sam 2000: Requiem for a Dream
Televisierolprente 1982: Callahan
Video's 2016: The Men of Outpost 31
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu