Aasif Mandvi (gebore 5 Maart 1966) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Million Dollar Arm (2014).

Filmografie Rolprente 2001: Peroxide Passion 2001: American Chai 2001: The Mystic Masseur 2005: Sorry, Haters 2008: The Understudy 2009: Today's Special 2013: The Internship 2014: Million Dollar Arm 2016: Undecided: The Movie

Televisiereekse 2004: Tanner on Tanner 2008: Global Warming 2014: The Foursome 2015: The Brink 2015: Halal in the Family 2016: Celebs Have Issues 2018: Halal in the Family

Televisierolprente 2012: Today's Special: New York Indian 2018: The Mission Fatwa

Video's 2011: 3rd Annual Shorty Awards 2012: 4th Annual Shorty Awards 2013: Any Given Monday

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu