Byron Mann is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Big Short (2015) en Skyscraper (2018), en in die televisiereekse Hell on Wheels (2011) en Altered Carbon (2018).

Filmografie Rolprente 1992: Ghost Ship 1994: Deadly Target 1997: Red Corner 2007: The Counting House 2009: Motherland 2013: A Stranger in Paradise 2015: The Big Short 2015: Jasmine 2015: Absolution 2018: Skyscraper Neon Grindhouse: Hong Kong Only You

Televisiereekse 2011: Hell on Wheels 2015: Blood and Water 2018: Altered Carbon

Televisierolprente 2001: Invincible 2002: The Chang Family Saves the World 2011: Befriend and Betray 2014: The Novice

Video's 1999: From the (Under)Ground Up: The Making of 'The Corruptor''' 2003: Belly of the Beast 2004: Sniper 3''

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu