Thomas Randall Mann Jr. (gebore 5 September 1991) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Project X (2012), Hansel & Gretel: Witch Hunters (2013), Me and Earl and the Dying Girl (2015), en Kong: Skull Island (2017).
Filmografie Rolprente 2012: Project X 2013: Hansel & Gretel: Witch Hunters 2013: As Cool as I Am 2015: Me and Earl and the Dying Girl 2015: The Preppie Connection 2015: Emily & Tim 2015: Memoria 2016: Some Freaks 2016: Brain on Fire 2017: Kong: Skull Island 2018: Our House 2018: Them That Follow Beef Lady and the Tramp
Televisiereekse 2017: DCS
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu