Peyton Manning (gebore 24 Maart 1976) is 'n voormalige Amerikaanse voetbalspeler wat 18 seisoene in die NFL gespeel het. Hy word beskou as een van die beste spelers van alle tye weens sy talle loopbaanprestasies.
Filmografie Rolprente 2005: Heroes, Legends... Dads: Eight Inspiring Stories of Superstar Athletes and Their Dads 2008: Manning, Brady and Favre: The Quarterbacks 2017: Ferdinand
Televisiereekse 1989: The Simpsons 2009: Modern Family 2009: Replay 2011: SEC Storied
Televisierolprente 1997: Peyton Manning: All Access 2017: The 2017 ESPY Awards
Video's 2001: The NFL's Hard-Hitting Grooves 2004: 2003 New England Patriots: Super Bowl XXXVIII Champions 2013: Football on Your Phone: Manning Brothers Music Video 2013: Denver Broncos Greatest Moments 2018: Universal Parks & Resorts: Vacation Quarterback
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse sportlui Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse filantrope