David Marciano (gebore 7 Januarie 1960) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Lethal Weapon 2 (1989) en in die televisiereekse Due South (1994), The Shield (2002), en Homeland (2011).

Filmografie Rolprente 1988: Hellbent 1989: Lethal Weapon 2 1999: Dark Spiral 2011: Few Options, All Bad 2014: Lost Angels

Televisiereekse 1991: Civil Wars 1994: Due South 2002: The Shield 2011: Homeland 2017: Kat Loves LA

Televisierolprente 1989: Kiss Shot

Video's 2006: Ride Forever

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu