Eli Marienthal (gebore 6 Maart 1986) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Slums of Beverly Hills (1998), American Pie (1999), The Iron Giant (1999), en American Pie 2 (2001).

Filmografie Rolprente 1998: Slums of Beverly Hills 1999: American Pie 1999: The Iron Giant 2001: American Pie 2

Televisiereekse 2000: Tucker 2017: The North Pole

Video's 2003: Batman: Behind the Mystery

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu