Michael C. Maronna (gebore 27 September 1977) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Home Alone (1990), Home Alone 2: Lost in New York (1992), 40 Days and 40 Nights (2002), en Men in Black 3 (2012).

Filmografie Rolprente 1990: Home Alone 1992: Home Alone 2: Lost in New York 2002: 40 Days and 40 Nights 2002: Slackers 2012: Men in Black 3

Televisiereekse 1992: The Adventures of Pete & Pete

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu