Logan Marshall-Green (gebore 1 November 1976) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Devil (2010), Prometheus (2012), The Invitation (2015), en Spider-Man: Homecoming (2017).
Filmografie Rolprente 2010: Devil 2012: Prometheus 2013: Cold Comes the Night 2014: Madame Bovary 2015: The Invitation 2015: Black Dog, Red Dog 2017: Spider-Man: Homecoming 2017: Sand Castle 2018: Upgrade 2018: Adopt a Highway Wherever I Wind Up
Televisiereekse 2007: Traveler 2009: Dark Blue 2016: Quarry 2017: Damnation
Video's 2012: Weyland Corp Archive: The Making of 'Prometheus''' 2012: The Peter Weyland Files: 'Prometheus' Transmission''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu