Vincent Martella (gebore 15 Oktober 1992) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Role Models (2008) en in die televisiereekse Everybody Hates Chris (2005) en Phineas and Ferb (2007).
Filmografie Rolprente 2008: Role Models 2015: Clinger
Televisiereekse 2005: Everybody Hates Chris 2007: Phineas and Ferb 2010: Take Two with Phineas and Ferb
Televisierolprente 2011: Phineas and Ferb the Movie: Across the 2nd Dimension
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu