Adrian Martinez is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Secret Life of Walter Mitty (2013), Focus (2015), I Feel Pretty (2018), en iGilbert (2018).

Filmografie Rolprente 1986: In Watermelon Sugar 2004: Mail Order Wife 2010: Kick-Ass 2006: Bristol Boys 2013: The Secret Life of Walter Mitty 2013: A Miracle in Spanish Harlem 2013: Bert and Arnie's Guide to Friendship 2013: Home 2015: Focus 2016: White Girl 2018: I Feel Pretty 2018: iGilbert Celestina Singleholic

Televisiereekse 2012: 30 Second Star 2017: No Activity

Televisierolprente 2003: Undefeated 2018: Guess Who Died

Video's 2008: Manny

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1972