Antonio Marziale (gebore 5 April 1997) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Alex Strangelove (2018) en in die televisiereeks Altered Carbon (2018).
Filmografie Rolprente 2018: Alex Strangelove 2019: Boys Who Like Books
Televisiereekse 2016: The Gay and Wondrous Life of Caleb Gallo 2018: Altered Carbon 2018: Ms. Guidance
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1993