Chris Massoglia is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hole (2009) en Cirque du Freak: The Vampire's Assistant (2009), en in die televisiereeks Wanted (2005).
Filmografie Rolprente 2009: The Hole 2009: Cirque du Freak: The Vampire's Assistant 2017: Because Of Grácia 2018: The Protectors
Televisiereekse 2005: Wanted
Video's 2010: Cirque du Freak: The Vampire's Assistant - Guide to Becoming a Vampire 2010: Cirque du Freak: The Vampire's Assistant - Tour du Freak 2010: Gateway to Hell: The Making of 'The Hole''' 2010: The Hole: A Peek inside the Hole 2010: The Hole: Family Matters 2010: The Hole: The Keeper of the Hole''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu