Gaten Matarazzo (gebore 8 September 2002) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Imagine the Moon (2018) en Zach's Lie, en in die televisiereekse The Blacklist (2013) en Stranger Things (2016).
Filmografie Rolprente 2018: Imagine the Moon Zach's Lie Hump
Televisiereekse 2013: The Blacklist 2016: Stranger Things 2017: Beyond Stranger Things
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2002 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu