James C. Mathis III (gebore 28 November 1974) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Avengers: Earth's Mightiest Heroes (2010) en Avengers Assemble (2013).
Filmografie Televisiereekse 2007: I Hate My 30's 2010: The Avengers: Earth's Mightiest Heroes 2010: Suitemates 2010: Gillian in Georgia 2011: The Pacellis 2013: Avengers Assemble 2013: Hulk and the Agents of S.M.A.S.H. 2018: Avengers: Black Panther's Quest
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu