Al Matthews is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Superman III (1983), Aliens (1986), The Fifth Element (1997), en Tomorrow Never Dies (1997).
Filmografie Rolprente 1983: Superman III 1986: Aliens 1997: The Fifth Element 1997: Tomorrow Never Dies The Price of Death
Televisierolprente 1985: The Making of 'Superman III'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu